Welkom by ons blog. Na die oes is ons maar nie meer op Doornfontein nie maar in 3de straat, in Fochville Geseënd is ons van hier tot daar. Kom kuier gerus op ons blog en lewer gerus ook komentaar.
Monday, May 26, 2008
Friday, May 16, 2008
RUGBY KOORS
BESIGHEID NUUS
Thursday, May 15, 2008
ALLES OP DIE PLAAS
DIE OU LEE HOEDER HOK HET OOK SY DAE GEHAD. HY GAAN SEKER OP DIE ASHOOP BELAND.
DIE LAAI PLEK VIR DIE VRAGMOTORS IS NOU NET 'N HOPIE ROOI GROND.
ONS HET NOU DIE DRUKGANG AAN 'N PERSOON VERKOOP. DIT LYK NOU BAIE SNAAKS BY DIE STAL.
Friday, May 9, 2008
BOBBY
Thursday, May 8, 2008
BOETA OP SY BESTE
Wednesday, May 7, 2008
NOG FOTO'S VAN DIE REUNIE
Tuesday, May 6, 2008
NOG VAN DIE REUNIE
VAN DIE REGTER KANT AF IS DIT OOM DAVE, ALBERT 'N NEEF, OOM CHRIS TANNIE BETTIE SE MAN EN NOG 'N OOM.
PICKER EN JOHAN, HY IS MET TANNIE JOHANNA SE DOGTER GETROUD.
ONS HET BAIE LEKKER GEKUIER.
Monday, May 5, 2008
HARTSEER DAG
REUNIE VAN DER MERWE
PICKER
DIT WAS BAIE KOUD HIER BY ONS. DIT HET GEREëN EN DIE WIND HET ERG GEWAAI. MAAR DIT WAS LEKKER OM ALMAL WEER TE SIEN. EK SAL NOG FOTO'S OP SIT WIL NET EERS BIETJIE UITSORTEER.