Monday, August 25, 2008

BAIE BESIG

EK IS VREESLIK JAMMER EK HET NIE FOTO'S DIE NAWEEK GENEEM NIE, EK HET DIE KAMERA BY DIE WERK VERGEET, MAAR EK GAAN MORE FOTO'S NEEM VAN DIE HUIS, BAZAAR, EN DIE BOUERY. DIT GAAN GOED HIER WORD NOU SOMER EN BAIE DROOG.


Monday, August 11, 2008

HUIS VERLANDE


DIE BLOMMETJIES IS BAIE MOOI IN DIE OGGENDE BIETJIE SWAAR GEKRY MAAR MET WATER DOEN DIT WONDERE. DIE GRAS LYK SLEG, WANT ONS WERKER HET DIE STRIKKIE SIEKTE.


DIE VIER WIEL IS OOK N BIETJIE GERY VANDAG.

DIE BLOMME OP DIE STOEP IS OOK MOOI EK SIEN DAAR BROEI N KWIKSTERTJIE IS DIE VARING.

DIT IS LEKKER OM IN DIE SONNETJIE TE SIT, DIE SPROEIERTJIE WERK MOS.

DIE WEEK SE NUUS

DIE HUIS VORDER IN DHALIASTRAAT, HET VRYDAG SLABE GEGOOI.

DAAR MOES STAAL IN DIE SLABE GESIT WORD.

DAAR IS KOPPIE AAN DIE AGTER KANT VAN DIE HUIS .HULLE IS BESIG OM DIT TE VERWYDER.

Monday, August 4, 2008

DIE WEEK SE NUUS

PAPPIE HET N PAAR VRIENDE UITGENOOI OM BY ONS TE KOM EET, GEWONE KOOK KOS.

TANNIE NELA HET EERSTE GESKEP.


DIE ONDERSTE GEMEENTE HET BAZAAR GEHAD EN ONS HET HULLE GEONDERSTEUN.



DAAR WAS N UITSTALLING VAN HARLEY MOTORFIETSE.






ONS HET LEKKER ONTBYT BY DIE KERK GEEET.






ALBERT EN ELMARIE TREK KROOSTAD TOE DIE EERSTE SEPTEMBER. DAAR IS NIE EITLIK N HUIS OP DIE PLAAS NIE EN DAAR MOET EEN GERESTOREER WORD. HULLE HET KOM RAAD VRA WOENSDAG BY PAPPIE.












Friday, August 1, 2008

SONSOPKOMS

Saterdagoggend het pappie vroeg concrete gegooi want die masjiene het gebreek , toe neem hy die sonsopkoms af.