Friday, February 27, 2009

N SEER TOON

BURT HET DIE AFGELOPE MAAND N SEER TOON GEHAD, MAANDAG HET HY ANDER SKOENE AANGETREK.
TIEN UUR DIE OGGEND TOE PYN DIE TOON VREESLIK,


NA TWEE KEER BY DIE DOKTER LYK DIE TOON MAAR LELIK MAAR HEELWAT BETER,

Wednesday, February 25, 2009

VERJAARSDAG

BAIE GELUK MET JOU VERJAARSDAG, GENIET DIT BAIE, JY WORD NOU GROOT EN WEES N MOOI SEUN VIR ONS.

PICKER, BAIE GELUK MET JOU VERJAARSDAG, GENIET DIT, WEES ALTYD SOOS JY IS GROETE.

BOSVELD RIT

DIE VANGHOK OM DIE LUIPERDS TEVANG.

IS DIT NIE MOOI NIE.

SY WIL KOM WATER DRINK.


OUMA BY DIE SWEMBAD.


BAIE KRIMETART BOME HET ONS GESIEN.

ONS VERVOER DEUR DIE BOSSE.

DIE BOSVELD IS BAIE MOOI GROEN.


N OU DROEE BOOM IN DIE BOSVELD.




DIE LYNDRAAD WAT OM DIE WILDSPLAAS GESPAN IS.





ADRIAAN SE JEEP WAT ONS MEE GERY HET OM WILD TE SIEN, DIE BOSVELD IS BAIE RUIG, HULLE HET BAIE LEKKER GEREEN, DIE JAGTERS WAT KOM SKIET GAAN SUKKEL OM DIE WILD TE KAN SIEN.




Monday, February 23, 2009

VERJAARSDAG

BAIE GELUK MET JOU VERJAARSDAG, ONS HOOP DIT WAS N LEKKER DAG VIR JOU.

Thursday, February 19, 2009

VERJAARSDAG

BAIE GELUK, ONS GROOT MEISIEKIND MAG DAAR NOG BAIE VERJAARSDAE WEES. WEES ALTYD SO MOOI GROOT DOGTER, LIEF JOU BAIE EN BAIE SOENTJIES VIR JOU.

Sunday, February 15, 2009

VERRASSING

ELMARIE EN ALBERT HET KOM KUIER EN DIE TWEE SPEEL MET DIE BAKKIES EN JAN MAAK ANELIZE SEER EN DAAR IS TOE N BAKLEI OOR WIE SE BAK IS WIE SE BAK.
JAN EN ANNELIZE


DIE VERKEERSMAN WILLY.

OOM CAREL EN TANNIE RINA HET LEKKER GEEET AAN DIE SKAAPBOUD EN GEBAKTE AARTAPPELS EN PATATS.




WILLY EN MINETTE HET OOK LEKKER GEKUIER.




Saturday, February 14, 2009

IETS VAN 3DE STRAAT

ONS HET N SKERM VOOR ONS SLAAPKAMERDEUR GESIT. TANNIE WIESA HET DIT VI MY GEGEE EN DIT PAS PERFEK IN DIE DEUR.
HIER GESELS PAPPIE MET JULLE OOR SKYPE.


OOM OKKIE EN TANNIE HESTER SE LAAT LAMMETJIE.

ONS VROEUENS SIT MAAR BY DIE TAFEL EN GESELS.




RUGBY KUIER HUIL LAG

DIE MANNE KYK ERNSTIG EN AANDAGTE NA DIE SPEL SAL NIE SE WAT WORD DAAR GESE NIE.
KAN DUIDELIK GESIEN WORD VIR WIE SKREE HULLE.

N TAFELRUIKER DIE TEMA CHEETAS.



EK HET VLAE GEVAT EN OP DIE BALKE GESIT OM DIE KUIERKAMER MOOI TE MAAK.


DUIDELIK KAN JULLE SIEN WIE EN WATTER SPAN IS GEONDERSTEUN.





Wednesday, February 11, 2009

VERJAARSDAG

BAIE GELUK LIZELLE MET JOU VERJAARSDAG, MAG JY N LEKKER DAG HE EN GENIET JOU VAKANSIE.

Sunday, February 8, 2009

WAT DOEN ONS NOG

PAPPIE HET ALWEER IETS SUURS GEEET.
DIS AS PAPPIE N UILTJIE KNIP IN DIE MIDDAG.

DIE VOORKANT VAN DIE KERK PAPPIE HET AL DIE SEPRES BOME UITGEHAAL DIT WAS N BAIE GROOT WERK.


SO LYK DIE TERREIN VAN DIE KERK NADAT DIE BOME UITGEHAAL IS, HULLE HET N SIEKTE WAT BY AL DIE BOME IS.




N BIETJIE NUUS VAN DIE FAMILIE

OOM JAN EN TANNIE DELENE BY HULLE HUISIETJIE, DIESELFDE OUETEHUIS WAAR OUMA GIRLIE WAS.
FRANSINA IS N REGTE MA.


N MOOI OU POPPIE.

OOM PIET RAAK OOK NIE OOK OUD NIE.



TANNIE WIESA ALTYD BESORG OOR ONS ALMAL.





HIERDIE WEEK SE VERJAARSDAE

BAIE GELUK MET JOU VERJAARSDAG, GENIET DIE DAG SAAM MET JOU KINDERS EN CAREL.

JAPIE IS NOU TERUG IN SUID AFRKA, BAIE GELUK MET JOU VERJAARSDAG, HOOP JY GAAN BAIE GELUKKIG IN JOU NUWE WERK.

VERJAARSDAE

BAIE GELUK OUSIE MET JOU VERJAARSDAG, GENIET DIE DAG SAAM MET JOU KINDERS.