Tuesday, September 29, 2009

VERLANGE NA WES TRANSVAAL

VLOOI, VET BEDERF EN OUGAT, NOG ALTYD MAAR MY WAGHOND WAAR EK LOOP IS SY AGTER MY AAN.
IS DIT NIE MOOI NIE VERLANG JULLE OOK HUISTOE OF IS DIT NET ONS. VAN DIE KUIERKAMER EEN MIDDAG, PAPPIE SE MOS AS DIE SON SO ONDER GAAN DAN IS DIE SLOTE MORE VOL WATER, ONS REEN SEISOEN BEGIN, BAIE DROOG MAAR DIE VOORUITSIGTE IS DAREM DAAR.


Thursday, September 24, 2009

NUUS NUUS WAT KAN ONS SE EN VERLANGE

EK WAS VERLEDE SATERDAG BY N TEE WAT DIE SKOOL AANGEBIED HET NATUURLIK LENTE MAAR EEN GASVROU HET HAAR TAFEL MET KOEIE GEDEK.
NET TOE EK DIE FOTO NEEM KYK TANNIE ISABEL WEG N GEOEIE VRIENDIN STEUN PILAAR EN EK IS BAIE LIEF VIR HAAR.

EEN RUIKER WAS N KRUIWA MET BLOMMETJIES


SOOS JULLE ALMAL WEET HET EK GEVAL OF HOE NOEM ONS DIT ,,N PLAAS GEKOOP,, EEN RIBBETJIE GEBREEK EN EEN GEKRAAK. VAN MY BESOEKERS WAS JOHN EN CORNE EN LJ WAT N WOELWATER,




NET VIR JULLE WYS ONS HET DIE NAWEEK VAN DIE DRIENASIES REGTIG RUGBY GEKYK,




N BIETJIE NUUS

MET DIE DRIE NASIE HET DIE MANNE SAAM MET DIE BOKKE IN DIE SKRUM GEDRUK.

Monday, September 7, 2009

NOG N PAAR FOTO'S

BAIE MOEG GEWERK , RUS NOU N BIETJIE EK WONDER WAAR WAS SY GEDAGTES.
KLAASVAKIE WAS TE VROEG BY BOETA.

PICKER HET WEER HIER N GRAP VERTEL.

NET VOOR ONS GERY HET.



N BIETJIE GAAN KUIER

ONS WAS BEVOORREG OM SAAM MET BURT EN KOTIE NA PICKER EN LEONI TOE TE GAAN.
ONS ALMAL HET N MELKSKOMMEL IN MEMEL HOTEL GAAN DRINK MAAR NA 2 BIERE WAS PICKER WEER DIE GRAPMAKER.

SATERDAGOGGEND HET PA EN BURT VIR PICKER GAAN HELP VUUR SLAAN, HIER IS DIE VUUR IN N BLOEKOMBOS WAT SOOS BOTTER GEBRAND HET.


DIS N ANDER TIPE VUUR AS WAT HIER BY ONS ALTYD IS, HULLE BRAND NATUURLIK DIE WEIVELDE WANT DIT BETEKEN NIKS VIR DIE BEESTE NIE.



HIER MAAK BURT DIE SPUIT VOL WATER.