TYDENS DIE HAELSTORM HET DIE MAS GESUKKEL DAT AL DIE VOERTUIE ONDERDAK KOM WANT DIE HAEL WAS NOGAL GROOT, PICKER EN BURT HET SOMMER HULLE BAKKIES HIER LANGS DIE HUIS GEPARKEER. VANOGGEND TOE ONS PAPPIE SE SEL FOON SOEK IS HY IN BURT SE BAKKIE EN TOE ONS BY DIE BAKKIE KOM IS DAAR INGEBREEK IN BURT SE BAKKIE.
N BIETJIE BAIE SKADE RUIT GEBREEK, RADIO UIT BURT SE BEURSIE EN PAPPIE SE FOON MAAR DIE ONGERIEF WEER.