Welkom by ons blog. Na die oes is ons maar nie meer op Doornfontein nie maar in 3de straat, in Fochville Geseënd is ons van hier tot daar. Kom kuier gerus op ons blog en lewer gerus ook komentaar.
Sunday, April 25, 2010
Thursday, April 22, 2010
VERJAARSDAE
Sunday, April 18, 2010
Tuesday, April 13, 2010
BETEKENIS VAN ALANA SE NAAM
HERKOMS EN BETEKENIS;
N GOELIESE OORSPRONG WAT , EERBAAR, ADELIK,STEEN AANTREKLIK EN MENS '' BETEKEN. DIE SKOTSE VARIANT ALANA BETEKEN '' PRAGTIG BEELDSKOON, MOOII AANGENAAM, FRAAI, FRAAI KIND, MY KIND, MY MOOI KIND, LIEWE KIND.
BELOFTE;
BEMINDE EN LIEWE KIND VAN GOD, ONSKULDIG, BESKERMD EN MOOI. KINDERS IS EERLIK, OPREG EN AFHANKLIK VAN HULLE OUERS, SO OOK IS DIE DRAER VAN DIE NAAM AFHANKLIK VAN GOD EN SY LIEFDE.
REIN VAN KARAKTER
''SO SE DIE HERE WAT JOU GEMAAK HET, HY WAT JOU GEVORM HET IN DIE MOEDERSKOOT EN JOU NOG HELP. MOENIE BANG WEES NIE, MY DIERBARE JAKOB, JESWUN WAT EK UITVERKIES HET'' [ JES 44.2]
Monday, April 12, 2010
Saturday, April 10, 2010
WATNOU
Friday, April 9, 2010
Thursday, April 8, 2010
Monday, April 5, 2010
Subscribe to:
Posts (Atom)