Welkom by ons blog. Na die oes is ons maar nie meer op Doornfontein nie maar in 3de straat, in Fochville Geseënd is ons van hier tot daar. Kom kuier gerus op ons blog en lewer gerus ook komentaar.
Thursday, September 22, 2011
Sunday, August 21, 2011
N BIETJIE NUUS VAN DIE HUIS AF
Friday, August 12, 2011
Saturday, August 6, 2011
BIETJIE NUUS
ONS HET OOK KUNSTENAARS IN ONS DORP GEHAD. PIETER KOEN HET VIR ONS KOM OPTREE, HIER VERTEL PAPPIE VIR HOM N GRAPPIE VAN DIE BLOU BULLE.
DIE BLOU BULLE OEFEN IN DIE WEEK OP DIE ,,B VELD,,
RUGBY, EN SATERDAG K.. HULLE OP DIE ,,A VELD,,
SOOS HULLE VANDAG GEDOEN HET TEEN DIE LEEUS.
SORRY VIR LAAS WEEK SE FOTO,S TOE EK WIL BYSKRIFTE SIT TOE WIL MY REKENAAR NIE TIK NIE,
HET LEKKER KOUD GEKRY, HET SNEEU GESIEN, BOETA HET RUGBY GESPEEL EN OUMA WAS OP DIE REGTE TYD, REGTE PLEK OM DIE DRIE AF TENEEM, AL DRIE KLEIN KINDERS HET DIE JAAR MET HULLE RUGBYSPAN DEUR GEDRING NA DIE BONDEDAG[SOOS ONS DIT KEN NA DIE PROVISIE] TOE RENANDO WAS PHALABORWA TOE,VIR DIE LEEUS O/13 JANDRE WAS SWASEREINEKA VIR O/9 VIR DIE LEEUS TOE EN BOETA HET POEMA O/9 GESPEEL EK WONDER WAAR KOM DIE RUGBY BLOED NOU DEUR. DAAR IS NATUURLIK AKSIE FOTO,S GENEEM EN DIT IS OP N BANIER GESIT VOLG MEER VAN DIT.
Wednesday, August 3, 2011
Wednesday, July 27, 2011
Sunday, July 10, 2011
Sunday, June 26, 2011
BAIE BAIE BAIE KOUD IN FOCHVILLE
Friday, June 10, 2011
VERJAARSDAE
HEKKIE, OOK AAN JOU BAIE GELUK MET JOU VERJAARSDAG.