OUSUS EN KLEINSUS
SOOS VORIGE KERE HET ONS WEER BAIE LEKKER GEEET, TANNIE WIESA HET VIR ONS GEKOOK.
OOM PIET, BOETIE EN KOTIE
Welkom by ons blog. Na die oes is ons maar nie meer op Doornfontein nie maar in 3de straat, in Fochville Geseënd is ons van hier tot daar. Kom kuier gerus op ons blog en lewer gerus ook komentaar.
OOM PIET, BOETIE EN KOTIE