Welkom by ons blog. Na die oes is ons maar nie meer op Doornfontein nie maar in 3de straat, in Fochville Geseënd is ons van hier tot daar. Kom kuier gerus op ons blog en lewer gerus ook komentaar.
Thursday, July 10, 2008
SO KOUD IS DIT
ELKE OGGEND IS DIT SO KOUD DAT DIE WATER WAT LANGS DIE HUIS STAAN GEVRIES IS. N MOOI GESIG OM DIT TE SIEN.
No comments:
Post a Comment