Welkom by ons blog. Na die oes is ons maar nie meer op Doornfontein nie maar in 3de straat, in Fochville Geseënd is ons van hier tot daar. Kom kuier gerus op ons blog en lewer gerus ook komentaar.
Monday, August 25, 2008
BAIE BESIG
EK IS VREESLIK JAMMER EK HET NIE FOTO'S DIE NAWEEK GENEEM NIE, EK HET DIE KAMERA BY DIE WERK VERGEET, MAAR EK GAAN MORE FOTO'S NEEM VAN DIE HUIS, BAZAAR, EN DIE BOUERY. DIT GAAN GOED HIER WORD NOU SOMER EN BAIE DROOG.
Ja, Ouma Lien, jy moet vir ons baie fotos van die bazaar neem. Ek hoop dit gaan baie goed. Nie dat ons twyfel nie, want dit gaan elke jaar goed. Geniet die huis en bazaar. Groete
1 comment:
Ja, Ouma Lien, jy moet vir ons baie fotos van die bazaar neem. Ek hoop dit gaan baie goed. Nie dat ons twyfel nie, want dit gaan elke jaar goed. Geniet die huis en bazaar. Groete
Post a Comment