MOEG GEWERK EN ONS KYK BINNELANDERS DIE NUUTSTE SEPIE OP KYKNET.
ONS LEWE NOG MAAR VOL RUMATIEK BAIE BANG NOU VIR WEERLIG.
HALLO JULLE BAIE LIEFDEVOL PRAAT BAIE EN BAIE KEER BENEUK.
HALLO JULLE BAIE LIEFDEVOL PRAAT BAIE EN BAIE KEER BENEUK.
OP N SATERDAG IS HIER BAIE GEWERK VAN GRAS SNY , SPREILIGTE IN GESIT TOT DIE BLOMBOX IS GEBOU.
MOEG GEWERK EN EK GAAN NOU SLAAP.
OOM JANNIE EN TANNIE ISABEL DE VILLIERS KUIER GEREELD BY ONS.
3 comments:
Dankie Ouma Lien vir al die lekker kuier en fotos. Het eintlik verlang na ons koekiebak sessie hier in NZ. Ek kan sien jy geniet daardie kombuis van jou baie. Liefde.
Hoe water my mond nou vir daardie koekies.
Nimsie
Ek is bly die flowerbox is al gebou... Hoop die blomme blom al as ons kom kom kuier oor 2 weke.
Post a Comment