Welkom by ons blog. Na die oes is ons maar nie meer op Doornfontein nie maar in 3de straat, in Fochville Geseënd is ons van hier tot daar. Kom kuier gerus op ons blog en lewer gerus ook komentaar.
Wednesday, May 6, 2009
ONS HET GAAN KUIER IN DIE VRYSTAAT
SO LYK DIE PAD NA ALBERT EN ELMARIE SE PLAAS TOE. ONS HET VIR OOM BEN EN TANNIE INA OOK GESIEN, HULLE LYK GOED. HULLE RY NOU BAIE WANT HULLE HET NOU 3 PLASE.
OOM BEN HET N GRAPPIE VERTEL KYK NET HOE LEKKER LAG PAPPIE EN ALBERT
ONS HET LEKKER GEEET, DIE KINDERS WIL BUITE GAN SPEEL TOE KOM HULLE OP DIE SLANG AF.
DIE TWEE VOELWATERS, JAN BEGIN NOU PRAAT, MAAR IS BAIE WOELIG.
No comments:
Post a Comment