Monday, June 1, 2009

IETS VAN ALLES

DIE GEMEENTE IS BESIG OM WEER REG TEMAAK VIR BAZAAR, HIER WERK ONS VIR DIE LEKKERGOED TAFEL.

DIT WAS BAIE KOUD VRYDAGAAND, HIER WAG ONS VIR BURT EN KOTIE TERWYL EK N UILTJIE KNIP.

No comments: