Welkom by ons blog. Na die oes is ons maar nie meer op Doornfontein nie maar in 3de straat, in Fochville Geseënd is ons van hier tot daar. Kom kuier gerus op ons blog en lewer gerus ook komentaar.
Tuesday, October 27, 2009
Sunday, October 25, 2009
NUUS VAN DIE HUIS
Tuesday, October 20, 2009
BAIE NUUS VAN FOCHVILLE
DIE EINDE IS NIE MEER VER NIE,OUNOOI, DIE EINDE IS NABY, SY HET GISTER MIDDAG NET BEGIN SKEEF LOOP EN VAL-VAL GELOOP.
PLUS MINUS 18 JAAR HET ONS HAAR GEHAD, SY HET DAREM HAAR BAAS EN MIESIES OP GEPAS TOT OP DIE EINDE,
WIL NIKS EET EN DIE ASEM IS MAAR BAIE KORT , HAAR GRAF IS KLAAR GEGROU, WANT EK KLIM IN MY KAR EN EK KOM EERS TERUG AS DIT ALLES VERBY IS, SOEK N DONASIE VIR N KIS EN VIR BLOMME, VLOOI EN MEISIEKIND SAL DIE SLIPPE DRAERS WEES EN JESSICA DIE LYKSBESORGER, EN BOBBY SAL DIE ORREL SPEEL. BEKKIE SAL DIE BLOMMETJIES OP DIE GRAF GOOI DIT SAL HAAR BEGEERTE WEES.
IN DIE LAASTE TYD WIL SY NIE MEER DIE KLEINTJIE SE ORE EN GESIG SKOON GELEK NIE, DAAR SAL GESE WORD IN DIE TOEKOMS SY WAS N GOEIE HOND GEWEES.
OP MY STOEP HET EK N VARING POT WAT VAN DIE PLAAS AF GEKOM HET, N PAAR WEKE GELEDE HET EK ONTDEK DAT DAAR N NESSIE IN DIE VARING IS MET 3 KLEINJIES IN.
HIER SIT DIE MA OP DIE LAMPPAAL EN WAG DAT SY VIR HAAR KINDERS KAN KOS GEE, SODRA N MENS AAN DIE BLARE RAAK SIEN JY NET BEKKIES WAT WIL KOS HE, LAAT MY VER DINK AAN MY DRIE BEKKIES.
OP MY STOEP HET EK N VARING POT WAT VAN DIE PLAAS AF GEKOM HET, N PAAR WEKE GELEDE HET EK ONTDEK DAT DAAR N NESSIE IN DIE VARING IS MET 3 KLEINJIES IN.
HIER SIT DIE MA OP DIE LAMPPAAL EN WAG DAT SY VIR HAAR KINDERS KAN KOS GEE, SODRA N MENS AAN DIE BLARE RAAK SIEN JY NET BEKKIES WAT WIL KOS HE, LAAT MY VER DINK AAN MY DRIE BEKKIES.
Saturday, October 17, 2009
NUUS VAN FOCHVILLE
SONSONDERGANG IN WES TRANSVAAL VAN ONS HUIS SE STOEP AF.
PAPPIE SE OE HET SO VERSLEG BINNE TWEE WEKE DAT HY N VERGROOT GLAS MOET GEBRUIK OM TE SIEN WIE BEL HOM, HY HET OOK VERSKRIKLIK GEWIG VERLOOR, EK IS NOGAL BEKOMMERD OOR HOM , HY KLA OOK OOR SY HEUP MAAR DAARMEE GAAN ONS NA DIE 1STE NOVEMBER WERK VAN MAAK WANT DAN TREE ONS NUWE MEDIESE FONDS REK IN WERKING,
Sunday, October 4, 2009
HUWELIKSHERDENKING EN KUIER NAWEEK
Friday, October 2, 2009
AARDKLOP 2009
PAPPIE HET VIR ONS KAARTJIES GEKRY VIR N SKOUSPEL BY AARDKLOP VAN COUNTRY LEGENDES EN VRIENDE.
NA DIE VERTONING HET ONS BIETJIE GESELS MET DIE CAMBELLS.
Thursday, October 1, 2009
Subscribe to:
Posts (Atom)