Welkom by ons blog. Na die oes is ons maar nie meer op Doornfontein nie maar in 3de straat, in Fochville Geseënd is ons van hier tot daar. Kom kuier gerus op ons blog en lewer gerus ook komentaar.
Sunday, October 25, 2009
NUUS VAN DIE HUIS
BURT EN KOTIE, ONS WAS SATERDAG AAND BYN POTJIE KOS ETE BY DIE HERVORMDE KERK
DIE BLOUBUL EN CHEATAH KOORS LOOP HOOG IN DIE VRIENDE KRING.
PAPPIE, SATERDAG OGGEND TOE HY MET JULLE GEPRAAT HET EN VIR JULLE DIE GRAPPIE VERTEL HET VAN DIE SLAGHUIS EN DIE RY STOEL.
EK WIL MOS SPOG MET MY TUIS TOE KRY ONS MOS N HAELBUI SATERDAG MIDDAG, SAL MORE KYK WATSE SKADE IS DAAR.
KOTIE, KAN DAREM AL IETS WYS, VIR ONS IS SY BAIE GROOT MAAR ONS HOOR OOR TWEE WEKE WATSE BABINO IS DIT.
No comments:
Post a Comment