Welkom by ons blog. Na die oes is ons maar nie meer op Doornfontein nie maar in 3de straat, in Fochville Geseënd is ons van hier tot daar. Kom kuier gerus op ons blog en lewer gerus ook komentaar.
Sunday, February 7, 2010
WATER WATER EN NOG WATER
DIE VRYSTAAT HET BAIE REEN GEHAD SODAT DIE VAARLDAM OORLOOP EN DIE VAARLRIVIER SY WALLE OORSTROOM. BAIE MENSE HET SONDAG KOM KYK HOE LOOP DIE VAALDAM OOR.
No comments:
Post a Comment