Welkom by ons blog. Na die oes is ons maar nie meer op Doornfontein nie maar in 3de straat, in Fochville Geseënd is ons van hier tot daar. Kom kuier gerus op ons blog en lewer gerus ook komentaar.
Monday, March 15, 2010
VERJAARSDAE
BAIE GELUK, SUS, MET JOU VERJAARSDAG, MAG JY N LEKKER DAG HE EN DAT JAN JOU LEKKER BEDERF. BAIE GELUK BURT MET JOU VERJAARSDAG, MAG JY GESONDHEID EN GELUK HE DIE JAAR , ONS HOOP KOTIE BEDERF JOU LEKKER.
GELUK. MILLANIE MET JOU VERJAARSDAG, HOOP KOOS EN DIE KINDERS GAAN JOU LEKKER BEDERF VANDAG.
No comments:
Post a Comment