Welkom by ons blog. Na die oes is ons maar nie meer op Doornfontein nie maar in 3de straat, in Fochville Geseënd is ons van hier tot daar. Kom kuier gerus op ons blog en lewer gerus ook komentaar.
Monday, May 3, 2010
EK WONDER WIE IS TROTS
JACO EN HILDA HET VIR ONS KOM KUIER EN BERNARD HET WEER VIR OUPA N GRAPPIE VERTEL, EK HET PA LANKLAAS SO LEKKER SIEN LAG, AS HULLE WEER KOM SAL ONS DIT OP NEEM WAT DIE GRAPPIE IS EN DIT VIR JULLE VERTEL.
OUPA SE TWEE POPPIES.
TESSA , IS DAREM BAIE KLEINER AS BURT SE ALANA MAAR WORD OOK GROOT .
No comments:
Post a Comment