Welkom by ons blog. Na die oes is ons maar nie meer op Doornfontein nie maar in 3de straat, in Fochville Geseënd is ons van hier tot daar. Kom kuier gerus op ons blog en lewer gerus ook komentaar.
Monday, June 14, 2010
KAN ONS MAAR SPOG
ONS SE BAIE GELUK BURT EN KOTIE MET JULLE HUWELIKSHERDENKING. OU GAT, OUPA SE ,,PATRYSIE,, EN OUMA SE ,,ENIGSTE LIEFDE,,
SY EN OUPA SPEEL N SPELETJIE STAAN STAAN STAAN SIT SIT SIT, DAN LAG SY VIR OUPA.
1 comment:
Julle mag maar spog. Geniet haar. Sy is pragtig. Liefde.
Post a Comment