AG, EK PROBEER SO OM SELF DIT TE KAN DOEN, MAAR ELKE DAG GAAN DIT BETER.
Welkom by ons blog. Na die oes is ons maar nie meer op Doornfontein nie maar in 3de straat, in Fochville Geseënd is ons van hier tot daar. Kom kuier gerus op ons blog en lewer gerus ook komentaar.
Sunday, October 24, 2010
Saturday, October 23, 2010
VERANDER HUIS
DIT WAS N TWEEDE TREK IN TWEE JAAR NIE WEER NIE,
HIER WAS MOS WIT GLADDE TEELS IN DIE GANG, SIT EN EETKAMER, NADAT EK GEVAL HET HET ONS BESLUIT, OM DIT TE VERVANG.
DIT HET EINTLIK HIER IN DIE GANG BEGIN, ONS HET N LEK IN DIE BADKAMER GEHAD, EN ELKE OGGEND DAN SIEN ONS DIT HET VERDER NAT GEWORD. EK LIG TOE EENDAG 2 TEELS IN DIE BADKAMER OP EN DIT IS TOE PAPNAT.
OP DIE UITENDE IS DIE TEELS VAN DIE BADKAMER UITGEKAP EN DIE PROBLEEM WAS TOE IN DIE STORT, DIE UITLAAT WAS NOG VAN REGTE PYP WAT DEUR GEROES IS EN DIE VLOER WAS DEUR SYFER MET WATER. DANKIE TOG DIT IS KLAAR EN NETJIES, MAAR NIE WEER NIE.

Saturday, October 16, 2010
ONS WAS BY DIE SEE
Subscribe to:
Posts (Atom)