Welkom by ons blog. Na die oes is ons maar nie meer op Doornfontein nie maar in 3de straat, in Fochville Geseënd is ons van hier tot daar. Kom kuier gerus op ons blog en lewer gerus ook komentaar.
Saturday, October 16, 2010
ONS WAS BY DIE SEE
HIER WAG ONS OP DIE LUGHAWE IN DURBAN VIR DIE KINDERS OM ONS TE KOM HAAL. DIE WEER WAS MAAR SLEG EN ONS HET N BIETJIE ROND GERY. IN N BAR/RESTAURANT, WAS N REGTE DONKIE IN DIE BAR.
IN DIE WOONSTEL WAAR ONS GEBLY HET, WAS DIE MOOISTE GORDYN WAT GEVERF IS.
OM DIE TWEE BESIG TE HOU AS N GROOT WERK HIER IS ONS OP DIE STRAND BY UVONGO.
DIS HOEKOM ONS GEVLUG HET SEE TOE PAPPIE HET DIE WIT TEELS UIT DIE HUIS UIT GEGEKAP EN N DONKERDER TEEL INGESIT, EK HET GISTER MET DIE HUIS KLAAR GEKRY, ALLE GEWAS EN OP HULLE PLEK.
No comments:
Post a Comment