Welkom by ons blog. Na die oes is ons maar nie meer op Doornfontein nie maar in 3de straat, in Fochville Geseënd is ons van hier tot daar. Kom kuier gerus op ons blog en lewer gerus ook komentaar.
Tuesday, February 1, 2011
ALANA WORD GEDOOP
ONS POPPIE, SY VERSTAAN NOG NIE WAAROOR AL DIE BOHAAI GAAN NIE, MAAR SY HET PRAGTIG GELYK. OOOOO TOG HIERDIE OUPA EN OUMA WAT SO LIEF IS VIR MY.
VAN DIE NEFIES EN N NIGGIE HET OOK KOM KUIER.
OUMA, MAMMA EN EK EN PAPPA PROBEER MY AAN DIE LAG MAAK MAAR EK HET NOU GENOEG GEHAD VIR DIE DAG.
No comments:
Post a Comment