Welkom by ons blog. Na die oes is ons maar nie meer op Doornfontein nie maar in 3de straat, in Fochville Geseënd is ons van hier tot daar. Kom kuier gerus op ons blog en lewer gerus ook komentaar.
Tuesday, May 10, 2011
BIETJIE VERLANG FOTO,S
SONDAG TOE EK IN DIE KERK INLOOP SIEN EK OP DIE WERELD KAART WAT VOOR IN DIE KERK IS ONS BID VANDAG VIR NEW ZEALAND DIT IS BAIE DUIDELIK TE SIEN OP DIE BORD. JULLE IS ELKE DAG IN ONS GEBEDE.
DIE DAG VOOR DIE VERTREK, SIT ONS TEE DRINK EN GESELS NOG.
DAAR WAS NOG TYD OM RUGBY TE SPEEL EN BURT MAAK DIE MOTOR HEK REG.
No comments:
Post a Comment