Welkom by ons blog. Na die oes is ons maar nie meer op Doornfontein nie maar in 3de straat, in Fochville Geseënd is ons van hier tot daar. Kom kuier gerus op ons blog en lewer gerus ook komentaar.
Sunday, February 7, 2010
Thursday, February 4, 2010
Sunday, January 31, 2010
Thursday, January 28, 2010
N BIETJIE NUUS VAN 3DE STR
BAIE GELUK JAAP MET JOU VERJAARSDAG, MAG JY DIE VREUGDE VIND DIE JAAR.

CHRISSIE HET OOK IN DIE WEEK VERJAAR, BAIE GELUK HOOP JY HET N LEKKER VERJAARSDAG GEHAD.

DIT WAS N GEWERSKAF DIE WEEK IN DIE TUIN DIE REEN HET ONS NIE LAASWEEK KANS GEGEE OM DIE BEDDINGS SKOON TE MAAK NIE, EN DAAR KOM SATERDAG N BRUID HAAR LAAT AFNEEM IN ONS TUIN.
Sunday, January 24, 2010
BAIE DANKIE




Subscribe to:
Posts (Atom)