
Oupa en Boeta het gaan kyk of die manne duiwe skiet. Hulle het lekker in die lande gery. Ons is baie geseënd met al die reën.
Welkom by ons blog. Na die oes is ons maar nie meer op Doornfontein nie maar in 3de straat, in Fochville Geseënd is ons van hier tot daar. Kom kuier gerus op ons blog en lewer gerus ook komentaar.


Maar daar is eers ogies toe gemaak voor ons kon eet.

Ek het lekker my ouma se kos geeet en nou gaan ek eers 'n uiltjie knip.