DIE MANNE HET BESLUIT HULLE GAAN DIE NAWEEK JAG, DIS TAKBOKKE EN OOK BOERBOKKE WAT HULLE GAAN JAG HET.
PIETER HET DIE EERSTE EEN GESKIET.
JAPIE LYK SOOS N GESOUTE JAGTER.
DIE LEWER IS NANUURLIK OOK DIE DERM WAT 'N MENS INSTOP. 'N MENS NOEM DIT N POFADDER.
JOHAN, HET SONDAGOGGEND SY BOK GESKIET, BAIE GELOOP EN BERG OP EN BERG AF, MAAR HY HET DIT BAIE GENIET.