Welkom by ons blog. Na die oes is ons maar nie meer op Doornfontein nie maar in 3de straat, in Fochville Geseënd is ons van hier tot daar. Kom kuier gerus op ons blog en lewer gerus ook komentaar.
Tuesday, June 10, 2008
DIE STAL
JOHAN EN SEBIL HET GOU VIR MY DIE STAL KOM WYS WAT DIE FIRMA BOU. DAAR GAAN 80 KOEIE GEMELK WORD OP 'N SLAG. DIE TAFEL GAAN VANDAT DIE EERSTE KOEI OP KLIM EN DAN WEER AF KLIM 7 MIN LANK DRAAI.
DIT IS GEWERKSKAF OM ALLES KLAAR TE KRY. DIE FIRMA MOET DIE 20STE JUNIE DIE STAL AFGEE. DAAR IS NOG BAIE WERK WAT GEDOEN MOET WORD.
No comments:
Post a Comment