Monday, June 16, 2008

BOU VAN MANAGER SE HUIS

ONS HET SATERDAGMIDDAG DEUR DIE PLAAS GERY EN NA JOHAN SE MANAGER SE HUIS GAAN KYK.
DIT WORD SNAAKS AAN MEKAAR GESIT MAAR BAIE VINNIG.
TINKERBEL SIEN TOE MOS IETS.N HOENDER EN TOE IS DIE GORT GAAR.


No comments: