Welkom by ons blog. Na die oes is ons maar nie meer op Doornfontein nie maar in 3de straat, in Fochville Geseënd is ons van hier tot daar. Kom kuier gerus op ons blog en lewer gerus ook komentaar.
Friday, December 26, 2008
Thursday, December 25, 2008
Wednesday, December 24, 2008
KERFEES 2008
KERSFEES 2008
Friday, December 19, 2008
DIE EIND PRODUK
TWEE WEKE TERUG WAS HIER NOG NET FONDASIE GEGROU. VANDAG STAAN ONS KUIERKAMER, WAAR ONS LEKKER GAAN KUIER SAAM MET DIE FAMILIE.
ALMAL IS WELKOM IN ONS TUISTE. DAAR SAL NIE WEER AANGEBOU WORD NIE, WANT GENOEG, IS GENOEG.
UITEINDELIK HOERA !!!
Tuesday, December 16, 2008
WILD KYK
LANGS DIE N12 VANAF POTCH NA JOHANNESBURG, IS DIE WILDSPLAAS VAN DAWIE PIENAAR, NLN PIENAARSHOF. HULLE IS OP DIE OOMBLIK MET VAKANSIE IN HENTIESBAAI EN ONS HET DIE VOORREG OM IN DIE MIDDAE IN DIE KAMP TE KAN RY OM TE SIEN OF ALLES REG IS. MAAR NEE, WAS ONS GELUK, HIER LE N ELANDOOI WAT VERSKRIKLIK SUKKEL OM OP TE KOM.
DIE ELANDOOI IS GETREK EN GEHELP OPTREK, MAAR NIKS HET GEHELP NIE.
SY IS OORTREK MET BORSLUISE VIR AFRIKA. ONS WEET NIE OF DIT DIE OORSAAK IS NIE.
PRAGTIGE KOEDOES KRUIP DEUR DIE BOSSE.
ORAL OP DIE PLAAS IS DAAR SULKE KAMERAS, WAT WYS WIE RY OP DIE PLAAS. NET VIR DIE WIS EN ONWIS, MAAR HULLE WERK NIE. DIE DRAAD OMHEINING IS BY DIE UITBREIDING VAN WADELA OP DIE MYN.
AANBOU SAAL, KUIERKAMER EN N DANSSAAL
DIE PLEK IS GEPLEISTER.
DAAR IS NIE PLAFONNE GESLAAN NIE, DIE KAPPE IS SO OOP GEHOU EN IS MET STAIN GEVERF.
KOTIE , SE KINDERS
KUIER SAAM MET ONS VRIENDE
ONS HET BY GOLD REEF CITY N RESTAURANT GEONTDEK WAT DIE LEKKERSTE PRAUWNS EN VIS KAN MAAK.
Subscribe to:
Posts (Atom)