Welkom by ons blog. Na die oes is ons maar nie meer op Doornfontein nie maar in 3de straat, in Fochville Geseënd is ons van hier tot daar. Kom kuier gerus op ons blog en lewer gerus ook komentaar.
Tuesday, December 16, 2008
AANBOU SAAL, KUIERKAMER EN N DANSSAAL
DIE PLEK IS GEPLEISTER.
DAAR IS N STROOK SEMENT OM DIE VERTREK GEGOOI.
DAAR IS NIE PLAFONNE GESLAAN NIE, DIE KAPPE IS SO OOP GEHOU EN IS MET STAIN GEVERF.
DIE PLAFONNE IS OP DIE KAPPE GESIT EN TOE DIE TEELS.
No comments:
Post a Comment