ONS HET BY GOLD REEF CITY N RESTAURANT GEONTDEK WAT DIE LEKKERSTE PRAUWNS EN VIS KAN MAAK.
DIS DIE LEKKERSTE OM VIR CHRISTIE TE SIEN PRAUWN SIT EN EET EN DIT TE GENIET.
EN MOET NIE VIR MARINDA VERGEET NIE.JOHAN, EN SY GESIN HET VIR ONS KOM KUIER, EN LEKKER GESELS.
No comments:
Post a Comment