Welkom by ons blog. Na die oes is ons maar nie meer op Doornfontein nie maar in 3de straat, in Fochville Geseënd is ons van hier tot daar. Kom kuier gerus op ons blog en lewer gerus ook komentaar.
Tuesday, April 7, 2009
NAWEEK IN MEMEL
SOOS BOSDUIWE HIER BY ONS IS ,IS DIE KLEIN KRAAI IN MEMEL VLIEG IN SWERMS IN DIE LANDE EN OOK IN DIE KRALE,
DIE MIELIES IS DRIE VOETE GEPLANT BAIE MOOI N MENS SE HART WORD SEER AS DIT AFGESNY WORD. DAAR LOOP 2 KUILVOERGERWERS EN 8 WAENS OM DIE KUILVOER OP TE GOOI. DIE KERWER GOOI SO STRAAL VOER IN WA DIE HOEVEELHEID WORD NIE MINDER NIE.
EEN VAN DIE KUILVOERWAENS HULLE HET BY DIE DAM N NUWE ESKOM PAAL INGESIT.
No comments:
Post a Comment