Welkom by ons blog. Na die oes is ons maar nie meer op Doornfontein nie maar in 3de straat, in Fochville Geseënd is ons van hier tot daar. Kom kuier gerus op ons blog en lewer gerus ook komentaar.
Monday, April 13, 2009
PAASNAWEEK
AS EK TERUG KOM AARDE TOE WIL EK OOM CAREL SE HOND WEES, MY NAAM IS DEBORA, EK IS BAIE LIEF VIR MY BAAS, EK IS SY OOGAPPEL TUSSEN 9 HONDE.
HIER SIT EK OP DIE STOEL OP DIE PUNT EK SIT DIE HEELTYD SO TERWYL EK WAG VIR MY KOS.
KOEDOE OOIE WAT KOM WATER DRINK.
ONS WAS SAAM MET OOM OKKIE EN TANNIE HESTER NA PILANSBERG SE WILDRESEVAAT.
BAIE OLIFANTE GESIEN OMTRENT 20 METER VAN ONS AF.
OU, GROTE WAT GEWEIER HET OM UIT DIE PAD TE GEPAD.
DAAR IS N RESTAURANT IN DIE WILDSKAMP WAAR ONS LEKKER WAWELS EN ROOMYS GEEET HET.
1 comment:
Haai ouma Lien, Dit is lekker om so bederf te word. Hoe gaan dit met die kleintjie se been? Liefde en groete vir almal. Annatjie
Post a Comment