Welkom by ons blog. Na die oes is ons maar nie meer op Doornfontein nie maar in 3de straat, in Fochville Geseënd is ons van hier tot daar. Kom kuier gerus op ons blog en lewer gerus ook komentaar.
Tuesday, January 4, 2011
EPISODE 2
ONS SE NET GOEIE MORE VIR ALMAL EN EK GAAN VIR ALMAL ROND JAAG VANDAG. SO LYK DIE MUUR AAN DIE BURE SE KANT.
AL DIE HOUT WAT VAN DIE BOME AF GEKOM PLUS 12 BAKKIES KLEIN HOUTJIES.
ONS SAL SEKER NOU NOG GESAAG HET MAAR ONS ANDER KIND JOHAN HET ONS KOM HELP HY AS SO 11 UUR KLAAR GESNY, BAIE DANKIE JOHAN.
DIE OU BOOM WAT BAIE SKADE GEMAAK HET TOE ONS DIT KLAAR GESNY HET HET DIE WATER UIT SY STAM UITGELOOP. OP DIE OOMBLIK REEN DIT, N WOLF EN JAKKELS TROU OOK SOMMER, MORE IS DAAR N VERDERE EPISODE SAN IS DIT DIE MUUR WAT REGGEMAAK MOET WORD EN DAN IS DIT EER TUIN MAAK.
No comments:
Post a Comment