Welkom by ons blog. Na die oes is ons maar nie meer op Doornfontein nie maar in 3de straat, in Fochville Geseënd is ons van hier tot daar. Kom kuier gerus op ons blog en lewer gerus ook komentaar.
Saturday, January 8, 2011
WATER WATER
ONS HET EER LEKKER REEN DIE AFGELOPE 2 WEKE GEHAD SODAT DIE VAALDAM EER VOL IS EN DIE RIVIER IN VLOED IS.
HIERDIE PYPE LE BY DIE VAALDAM WEET NIE WAT GAAN HULLE MET DIT DOEN NIE.
No comments:
Post a Comment