Welkom by ons blog. Na die oes is ons maar nie meer op Doornfontein nie maar in 3de straat, in Fochville Geseënd is ons van hier tot daar. Kom kuier gerus op ons blog en lewer gerus ook komentaar.
Sunday, August 30, 2009
NUUS VAN FOCHVILLE
DIT WAS WEER DIE TYD VAN DIE JAAR ONS HET WEER BASAAR GEHOU BAIE HARD GEWERK. EK HET DIE JAAR BY DIE LEKKERGOED TAFEL GEHELP LEKKERS MAAK WAT N FEES WAS DIT NIE.
WORSIE DIE WORSSPAN VAN FOCHVILLE NOORD.
HIER IS PAPPIE EN TANNIE RENE BESIG OM WORS TE STOP.
No comments:
Post a Comment