VRYDAG MIDDAG NA WERK HET ONS BESLUIT ONS GAAN RUGBY KYK ,VRYSTAAT TEEN DIE VRYSTAAT. AS EK EN PAPPIE NA N PLEK TOE GAAN DAN SE ONS VIR MEKAAR ALTYD ,, ONS WONDER WIE GAAN ONS HIER RAAK LOOP,, DIT WAS NIE 10 MIN NADAT ONS GESTOP HET TOE HET DIE FAMILIE ONS GESIEN, HIER IS DIT OOM BARRY PAPPIE, RIAAN, DANIE EN DARIUS.
HULLE SE ALTYD DIE FOTOGRAAF WAT DIE FOTO,S NEEM HET NOOIT N FOTO VAN HOMSELF NIE, HIER IS EK EN PAPPIE BESIG OM N BROODJIE TE EET.
N STUK YSTER WIE ANDERS AS,,OS,, WAT N NEDERIGE MENS HIER SAAM MET BURT.
DIE VYSTAAT HET NATUURLIK 71/17 GEWEN. OS RIG NOU DIE VRYSTAAT SE VOORRY AF.

No comments:
Post a Comment