IETS VAN ALLES
MY, NAAM IS ORE, EK BLY IN MARKSTRAAT, EK IS N BAIE SPESIALE HOND. ONS IS UITGENOOI NA OOM JANNIE EN TANNIE ISABEL, ONS HET SOMMER BY HULLE SOMMER RUGBY GAAN KYK. MY, NAAM IS ,,BOESMAN,, HIER BEDEL EK N BEENTJIE. DAAR IS SATERDAG ,,GEWERK,, IN DIE TUIN DAAR IS MIS OP DIE GRAS GEGOOI. DIT WORD DAREM NOU WEER N BIETJIE WARM DEUR DIE DAG,
No comments:
Post a Comment