Thursday, July 30, 2009

N BIETJIE NUUS

DIE GOGGA HET VIR MY EN PAPPIE GEBYT EN ONS HET RUSTENBURG TOE GEGAAN NA N VLOOI MARK OM VAN DIE PAKKIES KLERE EN BAADJIES TE VERKOOP.
HIER IS N TEDDIE BEER , VAN DIE KINDERSORG VERENIGING, HULLE HET SPOOKASEM, YSIES, LEKKERS VERKOOP, NET KINDERS HET DIE BEMAN.


DIE OUETEHUIS SE KARAVAAN, HULLE VERKOOP NAALDWERK, BAIE MOOI, TANNIE DELENE HET DIT BEMAN.

HIER SIT PAPPIE IN DIE SONNETJIE EN ONTSPAN EN BEKYK ALLES, MAAR EK DINK HY HET HIER N UITTJIE GEKNIP. IN DIE AGTERGROND STAAN SY REGTERHAND, GEORGE.






DAAR WAS NATUURLIK IETS VAN ALLES VAN POMPOM MEISIES TOT BULLETJIE RUGBY, HIERDIE WAS COWBOYS POMPOM.




No comments: