Tuesday, January 27, 2009

3DE STR NUUS

EK KAN DAREM MY EIE AARBEIE EET EK HET DAREM EEN PLANTJIE.
EK HET SOMMER SKARE GEVAT EN VETPLANTJIE DAARIN GEPLANT.


EK HET VERSKRIKLIK SLAKKE GEHAD VAN AL DIE NATMAAK EK HET HUL UITGEROEI EN TOE EK WEER SIEN POP HIER SOMMER LELIES ORAL UIT. EK WEET NOG WATSE LELIES IS DIT NIE.


ONS KUIER IN MEMEL

EK HET VLEIS GEKOOP EN DIE FIETS HET BUITE DIE SLAGHUIS GESTAAN GEEN TYRES DIE HOUERS IS VAN OU GEROESTE DORINGDRAAD GEMAAK.
DIE VERVOER IN DIE VELD OM NA DIE BEESTE TE GAAN KYK.

DIT ''WAS '' N PETROLPOMP BY N PLAASWINKEL VER IN DIE BERGE, EEN VAN DIE PLASE.


DIE ''BEKSLANER '' HEK HET SY DAE GEKEN.



DIT GAAN GOED MET HULLE, BAIE GELUKKIG IN SY WERK.





Monday, January 19, 2009

IETS MOOIS

MOOI WAS NOG NOOIT LELIK NIE, KOEDOE KOEIE,
N KOEDOE BUL SO 30 METER VAN DIE VOERTUIG, DIE OOM MAAK NET VAN BOOGSKIET GEBRUIK.

N BOKKIE WAT HULLE HANS GROOT GEMAAK HET WAT OM HULLE HUIS RONDLOOP.



Sunday, January 18, 2009

NUUS VAN KOOS

ALTYD AAN ETE , LYK GOED DIE KANT, HY SE VIR JULLE BAIE DANKIE VIR DIE MOEITE WAT JULLE GEDOEN HET DAT HY MET MANIE KON GEPRAAT HET.
TANNIE LETTIE, MELANIE SE MA PRAAT NOG ALTYD SO BAIE, MAAR GAAN GOED MET HULLE, STUUR GROETE.


OUPA HOU PATYTJIE

DONDERDAG MIDDAG HET ALMAL KOM KUIER DIT WAS BAIE WARM , ONS HET SOMMER BUITE GESIT EN GEKUIER.
PAPPIE HET N GEBARSTE TOON AL SEKER 2 WEKE DIT WIL NIE GESOND WORD NIE TOE HET EK DIE VOET NBIETJIE IN DIE VOET BAD GESIT EN SKOON GEMAAK.

TANNIE OUS HET VANDAG VIR ONS KOM KUIER, SY LYK GOED, EN STUUR GROETE.


DIE SEUNS RY MET DIE 4WIEL HIER IN DIE VELD, MAAR DAAR IS BY SEKERE PLEK MOET JY DEUR N GAT RY, BURT SE TOE VIR HULLE MOET HULLE KLERE UITTREK AS HULLE IN DIE GAT WIL SWEM, TOE HULLE AL DRIE IN DIE GAT IS RY BOETIE VIR HULLE WEG,





DIE DRIE MUSKITIERS, KAALGAT, LEKKER OM N KIND TE WEES.



Thursday, January 15, 2009

BAIE GELUK

JACO, BAIE GELUK MET JOU VERJAARSDAG, WEES ALTYD SO SEUN, GENIET DIE DAG.
PA BURT, BAIE GELUK MET JOU VERJAARSDAG, MAG DIT N WONDERLIKE DAG WEES, MAG JY GOEIE GESONDHEID HET DIE JAAR.


Wednesday, January 14, 2009

DARIUS V D MERWE VERJAAR OOK VANDAG, BAIE GELUK LIEF VIR JULLE GROETE.

BAIE GELUK

ONS WIL OOK VIR DALEEN GELUK SE GROETE EN VERJAAR MAAR LEKKER.

Sunday, January 11, 2009

ONS HOU BEGRAFNIS

NA GISTER SE TRANE OOR DIE VOEL WAT DOOD IS HET EK BESEF HOE GEHEG N MENS IS OOR JOU DIERE HULLE HET MAAR DRIE MAANDE VIR ,,PEANUT '' GEHAD
DAAR IS N HOUT KIS GEMAAK OM VIR ,,PEANUT'' TE BEGRAWE, DAAR IS VAN ELKEEN N BRIEFIE VIR DIE VOEL IS DIE GAT GESIT, EN DAAR IS SONNEBLOM PITTE OP DIE GROND GEPLANT OMDAT HY SO LIEF WAS VIR SONNEBLOMSAAD.

ALMAL HET GEHELP OM DIE GAT TOE TE GOOI.



Saturday, January 10, 2009

WEER N BIETJIE NUUS

PAPPIE IS ALTYD LUS VIR IETS LEKKERS, HIER HET EK VIR HOM N PASTY GEMAAK.
HIER WYS HY HOE HY DIT EET


EK SAL GLO DIT WAS LEKKER.


DIE KUIERKAMER, ONS KUIER BAIE LEKKER HIER.



N TRANE DAL DIE KINDERS SE AFRICAN PAPPEGAAI ,,PEANUT'' IS DOOD ONS GAAN MORE BEGRAFNIS HOU.




MEISIEKIND WORD NOU OUD MAAR GENIET DIE DORPS -LEWE.
HET JULLE AL SO HOND GESIEN.


MY BED IS MY BED LANGS MY MIESIES.

EK IS LUI MAAR EK PAS MY MA OP.




IS BAIE LIEFDEVOL, HIER SLAAP EK N BIETJIE WANT FLOOI IS BAIE MOEG.




N BIETJIE NUUS

Sunday, January 4, 2009

N BIETJIE NUUS

DIS N VOORREG OM AAN TAFEL SO BAIE KOSSE TE HE.
OM OP N DIEET TE WEES, MOET N MENS MAAR MET LANG TANDE SIT EN KYK WAT ONS EET.


OKKIE EN HESTER HET ELK 20KG AFGESKUT.
EK HET SOMMER OU GORDYNE OPGEHANG OM DIE SON UIT TE HOU. DIE GEBOU IS BAIE WARM IN DIE MIDDAG.
Nou is dit uitspan want ons magies is vol.

EN BAIE LUI.



EN BAIE LUS VIR COKE.

Friday, January 2, 2009

NUWEJAAR 2009

AAN AL ONS KINDERS EN VRIENDE EN FAMILIE,
N GESEENDE NUWEJAAR VIR JULLE ALMAL.GROETE EN SEEN WENSE

NUWEJAAR 2009

OOM BOSSIE EN MARIET HET OUJAARS AAND BY ONS KOM BRAAI EN KUIER.

OOM JOHNY EN TANNIE RITA, BAIE STOUT OMIE.

KAN JUL GLO EK KAN NOG DANS MET SEER BENE EN AL.

BRANDEWYN HET NIE BRIEKE NIE.

KOTIE, DIE AAND WAS TE LANK VIR HAAR.

BURT, HET VIR ONS BAIE LEKKER VLEIS GEBRAAI.


PAPPIE, MOET NET NA KERK NET KOFFIE GEHAD HET.

HIER VERTEL OOM JOHNNY VIR ONS IETS MAAR DIE DRAAIE WAAR DIE VERTELLING GAAN EINDIG.