Welkom by ons blog. Na die oes is ons maar nie meer op Doornfontein nie maar in 3de straat, in Fochville Geseënd is ons van hier tot daar. Kom kuier gerus op ons blog en lewer gerus ook komentaar.
Tuesday, January 27, 2009
ONS KUIER IN MEMEL
EK HET VLEIS GEKOOP EN DIE FIETS HET BUITE DIE SLAGHUIS GESTAAN GEEN TYRES DIE HOUERS IS VAN OU GEROESTE DORINGDRAAD GEMAAK. DIE VERVOER IN DIE VELD OM NA DIE BEESTE TE GAAN KYK.
DIT ''WAS '' N PETROLPOMP BY N PLAASWINKEL VER IN DIE BERGE, EEN VAN DIE PLASE.
DIE ''BEKSLANER '' HEK HET SY DAE GEKEN.
DIT GAAN GOED MET HULLE, BAIE GELUKKIG IN SY WERK.
No comments:
Post a Comment