OM OP N DIEET TE WEES, MOET N MENS MAAR MET LANG TANDE SIT EN KYK WAT ONS EET.
OKKIE EN HESTER HET ELK 20KG AFGESKUT.
EK HET SOMMER OU GORDYNE OPGEHANG OM DIE SON UIT TE HOU. DIE GEBOU IS BAIE WARM IN DIE MIDDAG.
Nou is dit uitspan want ons magies is vol.
EN BAIE LUI.
EN BAIE LUS VIR COKE.
1 comment:
is dit al wat jule doen net eet eet eet eet. Johan
Post a Comment