Welkom by ons blog. Na die oes is ons maar nie meer op Doornfontein nie maar in 3de straat, in Fochville Geseënd is ons van hier tot daar. Kom kuier gerus op ons blog en lewer gerus ook komentaar.
Saturday, January 10, 2009
WEER N BIETJIE NUUS
PAPPIE IS ALTYD LUS VIR IETS LEKKERS, HIER HET EK VIR HOM N PASTY GEMAAK. HIER WYS HY HOE HY DIT EET
EK SAL GLO DIT WAS LEKKER.
DIE KUIERKAMER, ONS KUIER BAIE LEKKER HIER.
N TRANE DAL DIE KINDERS SE AFRICAN PAPPEGAAI ,,PEANUT'' IS DOOD ONS GAAN MORE BEGRAFNIS HOU.
No comments:
Post a Comment