Welkom by ons blog. Na die oes is ons maar nie meer op Doornfontein nie maar in 3de straat, in Fochville Geseënd is ons van hier tot daar. Kom kuier gerus op ons blog en lewer gerus ook komentaar.
Sunday, January 11, 2009
ONS HOU BEGRAFNIS
NA GISTER SE TRANE OOR DIE VOEL WAT DOOD IS HET EK BESEF HOE GEHEG N MENS IS OOR JOU DIERE HULLE HET MAAR DRIE MAANDE VIR ,,PEANUT '' GEHAD
DAAR IS N HOUT KIS GEMAAK OM VIR ,,PEANUT'' TE BEGRAWE, DAAR IS VAN ELKEEN N BRIEFIE VIR DIE VOEL IS DIE GAT GESIT, EN DAAR IS SONNEBLOM PITTE OP DIE GROND GEPLANT OMDAT HY SO LIEF WAS VIR SONNEBLOMSAAD.
No comments:
Post a Comment