Welkom by ons blog. Na die oes is ons maar nie meer op Doornfontein nie maar in 3de straat, in Fochville Geseënd is ons van hier tot daar. Kom kuier gerus op ons blog en lewer gerus ook komentaar.
Sunday, January 18, 2009
NUUS VAN KOOS
ALTYD AAN ETE , LYK GOED DIE KANT, HY SE VIR JULLE BAIE DANKIE VIR DIE MOEITE WAT JULLE GEDOEN HET DAT HY MET MANIE KON GEPRAAT HET. TANNIE LETTIE, MELANIE SE MA PRAAT NOG ALTYD SO BAIE, MAAR GAAN GOED MET HULLE, STUUR GROETE.
No comments:
Post a Comment