Wednesday, July 15, 2009

AMPER

HIER HET KOOS VIR ONS IETS OP INTERNET GEWYS MAAR DIT IS ALTYD SAAM MET N GRAPPIE.
ONS, PREDIKANT IN DIE FAMILIE, BAIE VERANDER KAN JULLE GLO HY IS IN STD 5 OF NOU GRAAD 7.

OP MARGATE SE STRAND LUISTER ONS NA KUNSTENAARS, DIE AAND VOORDAT ONS PITZA,S GAAN EET HET.


DIE LIEFDE BLOM.




DIE SEE WAS DIE VRYDAG N BIETJIE ROF EN ALMAL IS IN DIE WATER, SKIELIK SIEN ONS DIE LEWENSREDDERS HARDLOOP VERBY ONS, DAAR MOET TOE VERNEEM WORD DAT DIT BURT, BERNARD EN ALET OOM OKKIE SE DOGTER UIT DIE SEE GEHAAL WORD, HIER WORD N BRANDERPLANKRYER DEUR DIE LEWENSREDDERS AMBULANS TOE GEDRA, OOM OKKIE HET TOE GEHELP, DRIE HOERA,S VIR FOCHVILLE BANDWEER VIR FOCHVILLE BRANDWEER.




No comments: