Tuesday, July 14, 2009

ONS WAS BY DIE SEE

ONS ALMAL HET NATUURLIK N DRAAI BY PICKER OP MEMEL GEMAAK.

NET KOOS KAN DIT DOEN.


IN N BANANA TUIN IS DAAR N MAK TARETAAL.



TOE ONS VAN DIE LUGHAWE AFKLIM BINNE 60 MIN WAS ONS IN DURBAN.




DIE EEN WIL GROTER WEES AS DIE ANDER EEN.






No comments: