Wednesday, July 22, 2009

VERJAARSDAE EN IETS VAN ALLES

ONS MAAK DIE HEK TOE TUSSEN DIE HUIS EN NA AGTER MAAR ONS HET DIE HEK SOMMER MET PLASTIESE DRAAD TOE GEMAAK WANT MEISIEKIND KLIM DAAR DEUR, NOU HET SY DIE DRAAD AL SO STUKKEND GEBYT, EN HIER KLIM SY DEUR ,SY HET N BIETJIE MAERDER GEWORD.
AG DIE BLOMMETJIES KRY BAIE KOUD, DIE RYP OF '' FROST'' IS SOMMER SO HARD OP DIE BLARE.


MY TUIN KRY OOK SWAAR ONDER DIE KOUE, EN GISTER TOE SIEN EK DIE VOELS EET MY ERTJIES SE BLOMMETJIES OP AS DIT NIE DIE DING IS NIE DAN IS DIT IETS ANDERS.

BAIE GELUK JAN MET JOU VERJAARSDAG, GOD'S RYKSTE SEEN WORD JOU TOEGEWENS VIR DIE JAAR WAT VOORLE.


ONS WIL OOK VIR JAPIE, DAAR VER IN NZ OOK SE GELUK MET SY VERJAARSDAG, GENIET DIE DAG SAAM MET JOU GESIN. EN ONS IS SAAM MET JULLE DAAR.

No comments: