ONS HET JULLE NIE VERGEET NIE MAAR WAS N BIETJIE UIT FOCHVILLE VIR N PAAR DAE, VEILIG TERUG EN MAAR WEER AAN DIE GANG.
BAIE, BAIE GELUK MET JULLE 5 DE HUWELIKSHERDENKING, MAG JULLE DIE JAAR WAT VOORLE SUKSES, LIEFDE EN GELUK VIND. VYF JAAR TERUG WAS DIT NET SO KOUD SOOS DIT VANDAG IS.
No comments:
Post a Comment